Ontwikkelaars

Developers, The Caves Retirement Village

8 Miles Investments is ‘n filliaat ontwikkelingsmaatskappy van Klein Karoo Fonds. KKF is ‘n eiendomsontwikkelingsfonds wat bestaan uit privaat beleggers en besit verskeie kommersiële eiendomme in die Oudtshoorn omgewing . Die fonds is kern gesond en word bestuur deur kundige direkteure met ondervinding in verskeie velde.

KKF besit 69% van belange in 8 Miles Investments. Die balans aandeelhouding is deur privaat individue.

Vir meer inligting en finansiële state besoek gerus hul webtuiste: www.kkf.co.za